NWK Graanmark oorsig: 11 Oktober tot 17 Oktober 2018

Posted in Landbou

Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Okt 2018-lewering verhandel opwaarts op $3.75 teenoor verlede week se $3.64 per skepel. Sojaboonpryse in die VSA vir Okt 2018-lewering is hoër op $8.84 per skepel, vanaf $8.62 per skepel verlede week.

To read the full story, read our 19 Oktober 2018 issue.