NWK Graanmark oorsig: 2 Januarie tot 9 Januarie 2019

Posted in Landbou

Internasionale mielie- en oliesaadpryse. Mieliepryse in die VSA vir Jan-lewering verhandel hoër op $3.81 teenoor verlede week se $3.75 per skepel. Sojaboonpryse in die VSA vir Jan 2019-lewering is laer op $9.21 per skepel teenoor verlede week se $8.83 per skepel.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 Januarie 2019 uitgawe