Oorsig oor wisselkoerse en graanmarkte

Posted in Landbou

Die week reageer die mark op die heersende toestande in die VSA. Tans is dit oor ‘n groot gedeelte van die VSA te nat om mielies te plant, wat die styging in mieliepryse veroorsaak het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 24 Mei 2019 uitgawe