Vernuwing en herlewing op die Platteland

Posted in Landbou

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Met onteiening sonder vergoeding op almal se lippe, is dit maklik om uit die oog te verloor dat die Suid-Afrikaanse landbou oor die afgelope 23 jaar van die wêreld se toonaangewendste transformasieprojekte ontwikkel het.
Landbouweekblad en Agri SA het derhalwe besluit om ‘n grondberaad aan te bied waartydens boere oor alle vlakke heen met mekaar en ander belanghebbendes en relevante organisasies oor grond kan praat.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 03 Augustus 2018 uitgawe

NWK Graanmark oorsig: 21 - 27 Junie 2018

Posted in Landbou

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die volgende inligting betreffende die graanmarkte en pryse is deur NWK aan die Noordwester voorsien; Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Julie 2018-lewering verhandel afwaarts op $3.53 teenoor verlede week se $3.55 per skepel.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 29 Junie 2018 uitgawe

 

NWK Graanmark oorsig: 17 Mei tot 23 Mei 2018

Posted in Landbou

NOORDWESTER – LICHTENBURG – NWK het die volgende inligting aan die Noordwester voorsien betreffende die graanmarkte en pryse: Internasionale mielie- en oliesaadpryse: Mieliepryse in die VSA vir Julie 2018-lewering verhandel opwaarts op $4.05 teenoor verlede week se $4.02 per skepel. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 25 Mei 2018 uitgawe

 

NWK Graanmark oorsig: 10 tot 16 Mei 2018

Posted in Landbou

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die volgende inligting betreffende die graanmarkte en pryse is deur NWK aan die Noordwester voorsien; Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Julie 2018-lewering verhandel afwaarts op $4.02 teenoor verlede week se $4.03 per skepel.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 18 Mei 2018 uitgawe