NWK Graanmark oorsig: 28 Maart tot 04 April 2018
NOORDWESTER – LICHTENBURG - NWK het die volgende inlgting aan die Noordwester verstrek betreffende die graanmakte en pryse: Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Maart 2018-lewering verhandel opwaarts op $3,77 teenoor verlede week se $3,75 per skepel.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 06 April 2018 uitgawe