NWK Graanmark oorsig: 19 Januarie tot 24 Januarie 2018

Posted in Landbou

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Die volgende inligting betreffende die graanmarkte en pryse is vanaf NWK ontvang en word geplaas ter inligting van ons lesers: Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Maart 2018-lewering verhandel opwaarts op $3,52 teenoor verlede week se $3,48 per skepel. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 26 Januarie 2018 uitgawe