NWK Graanmark oorsig: 14 - 20 Desember 2017
NOORDWESTER – LICHTENBURG – NWK het die volgende inligting betreffende die graanmarkte en pryse aan die Noordwester voorsien: Internasionale mielie- en oliesaadpryse Mieliepryse in die VSA vir Desember 2017-lewering verhandel afwaarts op $3,36 teenoor verlede week se $3,38 per skepel.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 22 Desember 2017 uitgawe