NWK Graanmark oorsig: 27 Oktober - 01 November 2017

Posted in Landbou

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Die volgencde inligting is aan die Noordwester voorsien deur NWK betreffende die graanmarkte en pryse: Internasionale mielie- en oliesaadpryse
Mieliepryse in die VSA vir Desember 2017-lewering verhandel afwaarts op $3,38 teenoor verlede week se $3,47 per skepel. Die oes is 83% gestroop tenoor verlede jaar se 91%.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 17 November 2017 uitgawe