NWK Graanmark oorsig: 16 Augustus tot 22 Augustus 2018

Posted in Landbou

• Internasionale mielie- en oliesaadpryse NOORDWESTER – LICHTENBURG - Mieliepryse in die VSA vir Sep 2018-lewering verhandel afwaarts op $3.57 teenoor verlede week se $3.61 per skepel.  Sojaboonpryse in die VSA vir Jul 2018-lewering is hoër op $8.70 per skepel, vanaf $8.65 per skepel verlede week.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 24 Augustus 2018 uitgawe

 

NWK Graanmark oorsig: 10 tot 15 Augustus 2018

Posted in Landbou

• INTERNASIONALE MIELIE- EN OLIESAADPRYSE NOORDWESTER – LICHTENBURG - Mieliepryse in die VSA vir Sep 2018-lewering verhandel afwaarts op $3.61 teenoor verlede week se $3.72 per skepel. Sojaboonpryse in die VSA vir Jul 2018-lewering is laer op $8.65 per skepel, vanaf $8.99 per skepel verlede week.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 17 Augustus 2018 uitgawe