Nuus: Plaaslik
Atlete presteer tydens Huissport

National Police Day 2022
Inwoners werk saam vir gemeenskapsbasaar
Klein dorpie met omgee-harte
NOORDWESTER – COLIGNY - Coligny, ‘n klein dorpie in die Noordwes Provinsie is nie net ‘n Treurfontein-dorpie nie, maar ‘n dorpie met mense met omgee-harte. Verskeie projekte is geloods die afgelope tyd onder leiding van ‘n groep dames van Coligny onder andere die Spekboom-, Skoonmaak van middelmanne asook die Bome van Hoop-projek.