Nuus: Plaaslik

Katmoordenaar in omloop

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Twee gevalle waar katte in Nelson Mandelarylaan en in Sesdestraat vergiftig is, het diereliefhebbers geskok. In die eerste geval is ‘n wyfiekat en haar drie kleintjies by ‘n meenthuis-kompleks vergiftig en in ‘n ander voorval is ‘n huiskat van iemand in Sesdestraat ook met opset vergiftig.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 10 Desember 2021 uitgawe

Eerste plek vir RJ

Posted in Jongste Nuus

RJ Janse van Rensburg, ‘n plaaslike atleet het verlede naweek aan die “Be Active Obstacle Course Race” in Bloemfontein deelgeneem en met ‘n eerste plek  weggestap in die 5 km divisie. Dit wil gedoen wees, geluk RJ!
Om die volle storie te lees, kyk na ons 03 Desember 2021 uitgawe