Nuus

Premier intervenes at Ditsobotla Municipality

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – The Premier of Northwest, Prof Job Mokgoro held a meeting with stakeholders in Mahikeng earlier this week regarding the status of an intervention in the Ditsobotla Municipality. During the meeting it was revealed that the municipality is deliberately ignoring the implementation of a section 139 (1) (b) intervention.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  05 Julie 2019 uitgawe

Skoolverf-aksie verwelkom

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Afriforum se Lichtenburg-tak het vanjaar al behoorlik moue opgerol en hul tweede skoolverfaksie is op Donderdag, 13 Junie 2019 voltooi. Laerskool Burgersdorp het saam met die tak gewerk en hulle het die randstene, parkeerarea, twee spoedhobbels en ‘n voetoorgang in die besige Hendrik Potgieterstraat geverf en opgeknap.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  05 Julie 2019 uitgawe