Nuus

Suksesse tydens feesseisoen

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Kolonel Willem Bekeer, stasiebevelvoerder van die SAPD op Lichtenburg sê die afgelope twee maande (Desember en Januarie) was ‘n uitdagende tydperk omdat misdaad skerp toegeneem het, maar die manne en vroue in blou het nie teruggestaan nie.

Atlete presteer tydens Huissport

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Laerskool Burgersdorp se atlete het puik presteer tydens die jaarlikse Huissport wat onlangs by die skool aangebied is. Mnr Wollie Wolmarans het op die foto’s onder die atlete se toekennings oorhandig. Die span van die Gemsbokke het die Sportbeker gewen tydens Laerskool Burgersdorp se Huissport.