Nuus

Polisie hou beveiligingsoperasie

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – SANNIESHOF – Op 26 Julie 2019 is ‘n Landelike Beveiligingsoperasie op Sannieshof gehou waaraan die gemeenskap, boere, TRT Mahikeng, Verkeer, plaaslike SAPD lede, reserviste, Biesiesvlei SAPD, Honde-eenheid van Lichtenburg en die Berede Eenheid van Potchefstroom deelgeneem het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons  02 Augustus 2019 uitgawe

Gemeenskap versper pad

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die gemeenskap van Grasfontein het op Maandag, 22 Julie 2019 die verkeer op die Lichtenburg/Zeerust-pad tot stilstand gedwing toe hulle die pad met klippe en rommel versper het.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  26 Julie 2019 uitgawe