Laerskool Buhrmannsdrif is in hul skik

Posted in Sport

Laerskool Buhrmannsdrif is baie trots op die volgende seuns wat verkies is tot die Noordwes Platteland rugbyspanne. Voor is Pierre Dreyer, Dhovan Wiese, Dean Pienaar, Taylor-John Collins en Johan Brits. Agter is LJ Labuschagne, Craig van der Heever, Stefan Moller, Leonard Swart en Michael Kinnear.

Oud teen jonk in ‘President’s Cup’

Posted in Sport

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Gedurende die langnaweek van 30 April tot 2 Mei het die “President’s Cup” by die Lichtenburg Gholfklub plaasgevind. Hierdie jaar het die ouer manne onder leiding van klubkaptein, Gary Oosthuizen teen die jonger manne onder leiding van president, Izak Brand meegeding. Elke span het uit 20 spelers bestaan.

Rolbalklub vier 70 jaar!

Posted in Sport

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Lafarge Rolbalklub wat in Stewartby, die personeeldorpie van Lafarge Sement, Lichtenburg geleë is, se klubhuis en rolbalbaan is geopen op 18 April 1952 en het dus op 27 April 2022 ‘n groot mylpaal bereik met hul 70ste verjaarsdag.