Buhrmannsdrif in finaal

Posted in Sport

NOORDWESTER – BUHRMANNSDRIF - Laerskool Buhrmannsdrif se eerste krieketspan het Sanddrif oortuigend geklop in die Noordwes semifinaal vir kleinskole. Hulle kwalifiseer nou vir die Noordwes finaal teen Laerskool Stella.
To read the full story, read our 26 Oktober 2018 issue.