Beste Junior Veldatleet

Posted in Sport

Chanel Schoonbee van Hoërskool Lichtenburg is Woensdag tydens die Twizza NWU Superinter te Ruimsig aangewys as die beste Junior Dogters Veldatleet en het 1088 punte op die ABSA tabel vir Skryfwerp behaal -voorwaar ‘n uitmuntende prestasie.