Print Beste Junior Veldatleet Posted in Sport Chanel Schoonbee van Hoërskool Lichtenburg is Woensdag tydens die Twizza NWU Superinter te Ruimsig aangewys as die beste Junior Dogters Veldatleet en het 1088 punte op die ABSA tabel vir Skryfwerp behaal -voorwaar ‘n uitmuntende prestasie.