Lichtenburg Rugbyklub mik hoog

Posted in Sport

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Die Lichtenburg Rugbyklub het vir die jare 2016/2017/2018 drie keer in ‘n ry die Neser A liga van die Luiperds Rugbyunie gewen. 2019 was ‘n minder goeie jaar maar in die 2020 seisoen wil hulle weer bo uitkom.

Om die volle storie te lees, kyk na ons  13 Maart 2020 uitgawe