Plaaslike Stoeiklub nuus
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Luiperd Stoeiklub het op 20 Maart ‘n stoeikampioenskappe in die Coca-Cola Saal by die Lichtenburg skougronde gehou en dit was ‘n groot sukses. Tydens die geleentheid wat goed ondersteun is, is drie stoeiers as kampioene in verskillende afdelings aangewys.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 26 Maart 2021 uitgawe