Leersame netbalkursus bygewoon

Posted in Sport

Die 0/14 en 0/15-netbalmeisies van Hoërskool Lichtenburg het die afgelope vakansie ‘n baie leersame netbalkursus in Potchefstroom bygewoon. Op die foto is Dorette Badenhorst van Potchefstroom Gimnasium besig om haar kennis met die dogters te deel.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  07 Mei 2021 uitgawe