Leersame netbalkursus bygewoon
Die 0/14 en 0/15-netbalmeisies van Hoërskool Lichtenburg het die afgelope vakansie ‘n baie leersame netbalkursus in Potchefstroom bygewoon. Op die foto is Dorette Badenhorst van Potchefstroom Gimnasium besig om haar kennis met die dogters te deel.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 07 Mei 2021 uitgawe