Finsbury Krieketuitslae

Posted in Sport

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die eerste seunskrieketspan van Hoërskool Lichtenburg het Saterdag, 25 Januarie 2020 op die hoërskool se velde met 68 lopies teen die span van die Hoërskool Ben Vorster verloor.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  31 Januarie 2020 uitgawe

Rugbymanne speel oorsee

Posted in Sport

Twee van Hoërskool Lichtenburg se rugbysterre speel hierdie Desembervakansie oorsee. Op die foto links is Danie Reichel wat in Italië speel, en regs is Manus Olivier wat in Argentinië speel.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  20 Desember 2019 uitgawe