Spelers ingesluit in Luiperd-spanne
Tydens die pas afgelope wintervakansie het sewe van Hoërskool Lichtenburg se 0/17 rugbyspelers aan die 22ste VKB Rugbyweek in Reitz deelgeneem. Hulle was in die 0/19 Luiperd-span (Stedelik) ingesluit. Baie geluk!
Lees meer in ons 12 Julie 2019 weergawe.