Nag – en pretskietnaweek

Posted in Sport

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Fishers Shooters en Genl de la Rey tak het op 23 en 24 Maart 2018 weer ‘n baie lekker skiet-naweek vir hul lede aangebied. Daar is 7 verkillende items aangebied.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 April 2018 uitgawe

 

Varsitybekerrugby-reeks eindstryd

Posted in Sport

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Maandag 16 April gaan Noordwes Universiteit en Stellenbosch Universiteit se eerste rugbyspanne mekaar in die finaal van die Varsitybekerrugby-reeks pak om te bepaal wie 2018 se kampioen universiteiterugbyspan in die RSA is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 06 April 2018 uitgawe