NOORDWESTER – LICHTENBURG – Op Woensdag, 16 Februarie om 11:00 het dr. André Hattingh vir die derde agtereenvolgende jaar die “Ride for a Child” projek wat op 13 Februarie 2022 afgeskop het, ook na Lichtenburg gebring.
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Op 24 Desember 2021 het die bekende Wes-Transvaal Droogskoonmakers wat vir 73 jaar ‘n bekende baken in Beyers Naudé rylaan, Burgersdorp was, sy deure gesluit.
Hoërskool Lichtenburg se leerders en onderwysers het hard gewerk vir uitstekende prestasies en tydens die 2021 NSC Ditsobotla Sub Districts Excellence Awards ontvang die skool die volgende toekennings:
NOORDWESTER - LICHTENBURG– Die drukgroep Action Society sê die vraag moet gevra word of die polisie besig is om die grootste verskaffer van onwettige vuurwapens aan misdadigers te word en vra dat ʼn nasionale oudit van die polisie se wapens gedoen moet word.
NOORDWESTER – DELAREYVILLE – Die Afriforum-tak in Delareyville het onlangs saam met plaaslike inwoners gewerk om die inwoners van Proteastraat van vloedwaters te red.