Heining om monumente herbou

Posted in Community

Stellalander-Vryburg - Die AfriForumtak in die dorp het die heining om die Groot Trek-monumente, wat deur vandale beskadig is, weer herbou.
Lees meer in ons 25 September 2019 weergawe.