Boeties, ouers sê dankie

Posted in Letters

Liza, Naudé en kinders, Vryburg – Met dié briefie wil ons baie dankie sê aan elke persoon, instansie en organisasie wat 'n hand van hulp na ons gereik het in dié moeilike tyd van ons lewe.Omgee is 'n offer – 'n mens kan nie omgee koop nie; Jy kan dit nie leen nie en jy kan dit beslis nie steel nie. Jy kan ook nie 'n prys hang aan jou omgee nie – dit kan slegs verniet weggegee word.

Christmas wishes

Posted in Letters

Kitty de Take, Helping hands for children and the elderly, Vryburg – I just want to thank every sponsor for the help that they have given us during this year.God is always there for you and will bless you for making hearts happy with your support.