Wie is jy?

Posted in Letters

Oom Sas Smit, Marthie du Plessis Dienssentrum, Vryburg, per e-pos - Ek hoor oor op 'n nasionale radiostasie daar is 'n hewige debat oor die identifisering van Suid-Afrikaanse Polisiedienslede. Vir my klink baie van die voorstelle oor hoe dit gedoen moet word belaglik en onprakties.

Attempted robbery foiled by Naledi Patrollers

Posted in Letters

Luan De Beer, via email, Vryburg - I have to take a moment to reflect on an incident which happened to me on Thursday (3 November) while driving back from a building supply outlet event in Market Street Vryburg. Being way too relaxed, travelling through small towns with my car unlocked, I found myself in a frightening position when standing still at a busy traffic light in Vryburg.

'n Donkiedrol rook ook

Posted in Letters

Oom Sas Smit, Marthie du Plessis Dienssentrum, Vryburg, per e-pos - Ou Lang Jiems bel my vanaf Stilbaai. Hy het daar loop aftree tussen 'n klomp predikante. Ek het hom destyds gespot dat dit is om hom op die regte spoor te hou. "Blou-Jan is dood," deel hy my plegtig mee. "Hom vrek gerook. ek is só dankbaar dat jy my 30 jaar gelede laat ophou rook het met jou bangmaakpraatjies en jou Pa-storie."

Waar is ons blokraai?

Posted in Letters

"Ek blaai Stellalander van hoek tot kant en weer van kant tot hoek - maar ek kry nie die blokraai nie!"Dié was maar net één van die boodskappe wat Stellalander verlede week ontvang het nadat die ou drukkersduiwel sy neus in die koerant se sake kom steek het.