Lewenslesse wat blý

Posted in Letters

Oom Sas Smit, Martie du Plessis Sentrum, per e-pos - Die telefoon lui. Ek sien dis my ou niggie uit Namakwaland. Ek skrik; Dit kan nét slegte nuus wees, want ons het dan nou die dag gepraat - aan die begin van die maand, soos ons staande reëling is.

Dubbele standaarde?

Posted in Letters

Anoniem, Amalia, per e-pos - Ons land, van dubbele standaarde… Ons bly in ‘n besonderse, unieke en kosbare land. ‘n Land met diversiteit en soveel potensiaal. Tog word ons voorspoed, vooruitgang en toekoms daagliks bedreig deur die gebrek aan optrede wanneer optrede ononderhandelbaar is.

Munisipaliteit moet antwoord

Posted in Letters

Anoniem, per e-pos, Vryburg - Dit blyk dat die watertenk in Warrenweg by die tennisklub net so vrot is soos die dienslewering van die munisipaliteit hier. Die toestand van die watertenk is al verskeie kere onder die aandag van die munisipaliteit gebring, maar blykbaar word daar niks omtrent dit gedoen nie.