Hou jou hand oop

Posted in Letters

Sas Smit, per e-pos, Vryburg – Dit is `n koue wintersoggend. Ek sit met `n stewige bord warm ontbyt, terwyl die sonstrale heerlik deur die venster op ou koue bene skyn. Deur die venster sien ek hoe winterblommetjies hul koppies na die son draai en besig is om te ontluik, terwyl die duifies na kos soek.

Dankie vir die bederf

Posted in Letters

Sas van der Merwe, per e-pos, Vryburg –`n Vryloop hoenderhen lê een eier en kekkel die wêreld wakker, terwyl sekere visspesies honderde eiers in stilte lê. So is dit ook in ons daaglikse lewe dat goeie werke soms in stilte gedoen word.

For the full story, read our 15 June 2016 edition.      

Witbrood onder die arm?

Posted in Letters

Oom Sas Smith, Marthie du Plessis Dienssentrum, Vryburg, per e-pos -"G'n mens kan meer lewe nie," sê die man, steek 'n sigaret op en trek die rook tot diép in sy longe. Ek bekyk die toneel vanuit my motor in die parkeerarea van 'n supermark in die dorp.

For the full story, read our 18 May 2016 edition.      

Craffords groet

Posted in Letters

Ronnie, Nella en Chris Crafford, Vryburg, per e-pos - Hoe gaan mens te werk om na ‘n leeftyd – 68 jaar en 22 jaar – in die omgewing, almal te groet!  Ons tree af en trek Hermanus in die Kaap se kant toe.  Ronnie is maar die produk van die plaas Klippan tussen Stella en Piet Plessis en hy het my effe langer as 22 jaar gelede in die Kaap gaan haal om met hom te trou. 

For the full story, read our 18 May 2016 edition.      

Dank aan buurtwag

Posted in Letters

David en Marieta Lazarus, Vryburg - Dit is met groot dankbaarheid dat ons vandag in staat is om Vryburg se buurtwag te kan bedank vir hul parate optrede op Saterdag (7 Mei) toe ons by ons woning deur drie rowers aangeval is. Die buurtwag was binne minute op die toneel.

For the full story, read our 18 May 2016 edition.