Geliefde gegroet

Posted in Letters

Oud Burgemeester van Vryburg, Liesbeth Saaiman, per e-pos – Met `n baie seer hart neem ons afskeid van `n geliefde inwoner van Vryburg, Betsie St Quinten. Betsie en haar ouers het Vryburg gedien vir baie jare.

Thank you to a great person

Posted in Letters

Mmapule Matlape, Stella - I am a resident of Stella at the informal settlement. I've been living here for past ten years. Earlier this year my grandchild past away. I was financially in a bad situation and no-one helped me. I had nothing at all to bury my grandchild. I even went to my councillor - who has also passed away in the mean time - but he told me that he was not there to assist with such cases. I was feeling so helpless - my grandchild was lying in the mortuary, us not able to say a proper farewell to our beloved.

Pasop vir dié lapabouer

Posted in Letters

Dr Sakkie Meyer, per e-pos - Met dié skrywe wil ek almal wat oorweeg om 'n lapa te laat bou waarsku. Ek wil almal aanraai om 'n deeglike agtergrond te kry van die persoon wat jy wil aanstel om dié soort bouwerk of dekwerk te doen; Hier is mense in die omloop wat daarop uit is om jou in te loop en jou geld te steel.