Mediumskole ligawenners

Posted in Schools

Die o/14 en o/15-netbalspanne van die Hoërskool Hartswater het al twee tweede geëindig in die ligafinaal wat gedurende die naweek in Kimberley gespeel is. Die skool se eerste netbalspan is as mediumskole ligawenners aangewys. Hier is Karina Kernekamp (afrigter) en haar span.

Lees meer in ons 7 Augustus 2019 weergawe.