2020 Bestuurskomitee

Posted in Schools

Die Hoƫrskool Stella se Bestuurskomitee vir 2020 is aangewys. Hier is (agter vlnr) Stephan Malan, Rensburg van Rensburg, WG Kotzee, Philip le Roux, (voor) Leandri Viljoen, Louise Retief, Bea van der Linden en Ingenette Scheepers.