Wildehondepannuus

Posted in Schools

Die volgende leerders van Laerskool Wildehondepan is aangewys as die skool se Victor en Victrix Ludorums van 2020. Hulle is vlnr James Bamberger (Junior Victor Ludorum), Joanél Hoffman (Senior Victrix Ludorum), Reinard Kritzinger (Senior Victor Ludorum) en Mieke Brummer (Junior Victrix Ludorum).

Lees meer in ons 25 Maart 2020 weergawe.