Teachers at congress

Posted in Schools

The educators of the Reatlegile Primary School attended the 25th annual National congress of the Association for Mathematics Education of South Africa in Pinetown. The theme of the congress was ‘Developing deep mathematical thinking through mathematics teaching.’ Here is (fltr) DM Bonnetswe, E Motingwe, G Batsi, N Tshakane, D Mogatwe (coordinator for AMESA) and Moutloane (HOD).

Read more in our 11 September 2019 edition.

Jeugskou kampioenskappe om die draai

Posted in Schools

Die volgende seuns van Hoërskool Stella is in die Noordwes Jeugskouspan opgeneem. Agter (vlnr) is Zandré van Wyk, Juan Cloete, AJ Fincham, Lodewickus Heymans, (middel) DJ du Plessis, Barnard Heymans, Stephan Steyn, Neldus Scholtz, Theo Geldenhuys, Derik Coertze, (agter) HJ Duminy, Hanru Haasbroek, Berno Geldenhuys, Janes van Heerden, WD Brink en Johann Steyn. Vanjaar word daar ook Jeugskou kampioenskappe tydens die Drie Generasie Fees op Stella aangebied.

Lees meer in ons 4 September 2019 weergawe.

2020 Bestuurskomitee

Posted in Schools

Die Hoërskool Stella se Bestuurskomitee vir 2020 is aangewys. Hier is (agter vlnr) Stephan Malan, Rensburg van Rensburg, WG Kotzee, Philip le Roux, (voor) Leandri Viljoen, Louise Retief, Bea van der Linden en Ingenette Scheepers.

Stella vs Ottosdal

Posted in Schools

Die o/13-krieketspan (agter vlnr) is Julian Fincham (afrigter) en Riaan van WyK (afrigter), (middel) Barnard Heymans, Neldus Scholtz, Colin Pretorius, Gerrit Dreyer, Francois Gerber, Jonathan Cloete, (voor) JP Crispen, Herman Diedericks, Nic Swart, DJee Treurnich, Hanru Coetzee en Jano de Beer.

Lees meer in ons 14 Augustus 2019 weergawe.