Mediumskole ligawenners

Posted in Schools

Die o/14 en o/15-netbalspanne van die Hoërskool Hartswater het al twee tweede geëindig in die ligafinaal wat gedurende die naweek in Kimberley gespeel is. Die skool se eerste netbalspan is as mediumskole ligawenners aangewys. Hier is Karina Kernekamp (afrigter) en haar span.

Lees meer in ons 7 Augustus 2019 weergawe.

Chess Open tournament

Posted in Schools

Kgatoentle Lekwene and Lebogang Makine (both u/11) took part in the South African Chess Open Tournament on 14-16 June. Lebogang won four of his six games and Kgatoentle won three of his six games. The learners enjoyed themselves as they were playing amongst the best chess players in the country.

Read more in our 24 July 2019 edition.

Sportleerders verteenwoordig skool

Posted in Schools

Die groep seuns van die Hoërskool Vryburg was almal in hul onderskeie ouderdomsgroepe gekies is vir Luiperdplatteland rugbyspanne en het gedurende die vakansie deelgeneem aan verskillende rugbytoere in Frankfort, Reitz asook Wolmaransstad. Hier is Diaan Janse van Rensburg, Thoriso Botlhoko, Solly Makoka, Zack Tities, Frikkie du Toit, HJ Kruger, Marnus Bosch, Jan Espag en Hancke Brits.

Lees meer in ons 17 Julie 2019 weergawe.

Jonkvonk

Posted in Schools

Jonkvonk is `n jeugorganisasie wat die afgelope tyd die jongmense van Vryburg bymekaar bring deur aktiwiteite wat leerders die geleentheid gee om deel te wees van lekker uitdagings, aangesien die dorp min daarvan bied. Op Donderdag (4 Julie) het belangstellendes die kans gekry om deel te neem aan `n lekker ‘wheelie’-uitdaging. Hier is Tiaan Brandt in aksie. Hy stap weg met die derde plek terwyl, Armandt Coetzee in die tweede plek eindig en Lukas Jacobs is die wenner. Hulle daag leerders van alle skole in die omgewing uit om deel van die organisasie te word en te kom deel in die pret.

Lees meer in ons 10 Julie 2019 weergawe.