“BAAN”brekeruitslae vir Schweizer
Verskeie leerders van die Hoërskool Schweizer-Reneke (HSR) is gedurende die onlangse sporttoere gekies om later vanjaar oorsee te gaan toer. Hier is (vlnr) Nicke Stroebel, Maché Maree, Roan Steyn, Coetzee Potgieter, Roané Joubert, Chris Joubert, Willie van Zyl, MJ Visagie, Amandia Engelbrecht en Amoréz Grundeling. Afwesig tydens die neem van die foto is Tielman Lambrechts en JB Goosen.
Lees meer in ons 24 April 2019 weergawe.