Nuwe leiers aangewys
Die hoofleiers van die Laerskool Tosca is onlangs aangekondig tydens die skool se Kultuur-byeenkoms. Die skoolleiers is André Grobbelaar (Hoofseun), Farhana Eksteen (Hoofmeisie). Saam met hulle is Maryke en Hendrik Grobbelaar, asook Susan en Thys Eksteen.
Lees meer in ons 1 Mei 2019 weergawe.