Taung stuur verligting

Posted in Community

Stellalander-Taung - `n Boer, Michael Donaldson, was bewoë toe hy foto’s van die droogte in die Boesmanland vir die opkomende boere van dié omgewing, gewys het.
“Sal julle deel wil wees daarvan as ons hulle help?” het hy aan hulle gevra.

Lees meer in ons 16 January 2019 weergawe.

Pragtige Kersdiens

Posted in Community

Die Goedvertrou-gemeente wat sowat 70km van Vryburg geleë is, het op Sondagaand (2 Desember) hul Kersdiens onder leiding van Ds Hendrick Havenga aangebied. Die Kersdiens, was `n jarelange droom van Ds Havenga wat na vyf jaar as leraar by dié gemeente realiseer het. Hy en sy vrou, tannie Rens Havenga, sal die gemeente na afloop van die diens op Sondag (9 Desember) groet en sal gedurende Desember na Roodepoort verhuis. Hier is hy saam met al die toneelspelers. (Foto: Magda Stols)

Lees meer in ons 5 Desember 2018 weergawe.