Boerevereniging neem afskeid
Agri Wildebeeshoorn neem afskeid van twee besonderse persone, Johan en Helena Herbst. Johan was lid van die Boerevereniging vanaf 1972 tot 2018. Hy en Helena het groot geword in die Gemsbokvlakte-omgewing. Hulle was albei staatmakers in dié gemeenskap en was altyd gewillig om te help waar hulle kon. “Hulle het verhuis na Potchefstroom waar ons glo hulle baie gelukkig gaan wees.”
Lees meer in ons 21 November 2018 weergawe.