Vryburg-gemeenskap groet polisiebevelvoerder
Stellalander-Vryburg - Die stasiebevelvoerders en polisieoffisiere in die omgewing het afskeid geneem van Groepsbevelvoerder, Brig Neville Seymour.
Lees meer in ons 25 Julie 2018 weergawe.
Stellalander-Vryburg - Die stasiebevelvoerders en polisieoffisiere in die omgewing het afskeid geneem van Groepsbevelvoerder, Brig Neville Seymour.
Lees meer in ons 25 Julie 2018 weergawe.
Fluffy, die swart Miniatuur Dobermann-hondjie, is sedert Sondag (17 Junie) vermis. Sy is laaste opgemerk in die omgewing agter Shoprite in Stellastraat, Vryburg. `n Beloning sal gegee word aan die persoon wat haar opspoor en terugbring. Indien iemand weet waar sy moontlik kan wees kontak vir Ben van Vreden op 078 236 8890.
Stellalander-Vryburg – Die Vryburg VLV-tak hier het ‘n insiggewende vergadering gehou rondom Down sindroom, tydens hul ontlangse vergadering.
Lees meer in ons 30 Mei 2018 weergawe.
Stellalander-Vryburg - Die 11de Skatkis Bonsmara veiling is op Woensdag (2 Mei) om 11:00 op die plaas Skatkis in die distrik gehou.
Lees meer in ons 16 Mei 2018 weergawe
Stellalander-Wolmaranstad – Aspiring young entrepreneurs in and around the Maquassi Hills Local Municipality here were encouraged by the information sharing session during the VTSD Entrepreneurship Development campaign, to seek assistance and start or grow their businesses.
Read more in our 2 May 2018 edition.