Stella VLU spog

Posted in Community

Die lede van die Stella VLU-tak maak maandelikse kruideniersware bymekaar wat aan Huis Louis Swanepoel tehuis vir bejaardes (HLS) geskenk word. Hier is (vlnr) Elsabé Scholtz (bestuurder by HLS), Ansa van Rensburg, Santa Theron en Lourinda Byleveld en Anita Els.

Lees meer in ons 11 April 2018 weergawe.