Saamstaan maak ‘n verskil
Hoërskool Stella gee om. Die onderwysers en leerders van die skool het ook hul harte oopgemaak en skenkings vir die Droogtehulp Projek gegee.
Lees meer in ons 30 Oktober 2019 weergawe.
Hoërskool Stella gee om. Die onderwysers en leerders van die skool het ook hul harte oopgemaak en skenkings vir die Droogtehulp Projek gegee.
Lees meer in ons 30 Oktober 2019 weergawe.
Stellalander-Vryburg - Die AfriForumtak in die dorp het die heining om die Groot Trek-monumente, wat deur vandale beskadig is, weer herbou.
Lees meer in ons 25 September 2019 weergawe.
Stellalander-Reivilo – Lede van die VLV Sirkel Kalahari het onlangs die Vroue Landbouvereniging van Kaapland (VLVK) se 90e Kongres wat in Goudini, Worcester gehou is, bygewoon.
Lees meer in ons 4 September 2019 weergawe.
Stellalander-Vryburg - Dis amptelik! Internasionale Tekkie Tax dag is om die draai. Tekkie Tax het die afgelope ses jaar ‘n huishoudelike naam geword. Vanjaar word Tekkie Tax dag op Vrydag (31 Mei) gevier.
To read the full story, read our 29 May 2019 issue.
Stellalander - Schweizer-Reneke - Die AfriForumtak in die dorp het kos en klere ingesamel en komberse aangekoop om die komende winter vir ’n paar behoeftige gesinne makliker te maak.
Lees meer in ons 8 Mei 2019 weergawe.