Seun buite skool gesteek

Posted in News

Stellalander-Vryburg - `n Leerder van `n hoërskool hier, is ernstig beseer nadat `n bakleiery handuit geruk het. Die leerder is in die hospitaal opgeneem nadat `n meswond een van sy longe raak gesteek het. Volgens inligting wat Stellalander ontvang het, het `n groep leerders tydens skoolure al vroeg op Dinsdagoggend (22 Augustus) met dié seun begin moeilikheid soek.

For the full story, read our 30 August 2017 edition.

 

UA-34803067-1