Houmoed hou aktuele sake-vergadering

Posted in News

Gedurende Houmoed se Julie-vergadering het Enelia Barnard die dames wyse raad en wenke gegee rakende die beoordeling van artikels die lede kon vrae vra wat deur Enelia beantwoord is. Daar is ook ‘n uitstalling oor koffie, die produk van die jaar, gehou. Die oggend was baie leersaam gewees. Hier is Enelia Barnard, Joey Pretorius, Anne-Marie Jacobs en Esme Barnard (sameroepers en spreker) by die koffieuitstalling.

Lees meer in ons 26 September 2018 weergawe.

UA-34803067-1