Oudinwoner deur Valke aangekeer

Posted in News

Stellalander-Bloemfontein – `n Baie bekende oudinwoner van Vryburg, Josef Markus  (Jop) Fourie (53), is deur die Valke en `n span van die Noord-Kaapse misdaadintelligensie buite dié stad in hegtenis geneem.

Lees meer in ons 21 Augustus 2019 weergawe.