R9000 se dagga gekonfiskeer

Posted in News

Stellalander-Mothibistad – Die polisie hier, asook lede van die John Taolo Gaetsewe (JTG) misdaadintelligensie-eenheid, het ‘n 34-jarige verdagte in hegtenis geneem vir die verkoop van dagga.

Lees meer in ons 29 November 2019 weergawe.