Krag laat besighede in steek

Posted in News

Verskeie inwoners en ook meeste besighede in Vryburg is heel naweek in die donker gelaat nadat die transformator wat in Roydenweg gele├ź is, Vrydag (29 November) ontplof het. Volgens inligting wat op WhatsApp-groepe deurgegee is, is `n nuwe transformator op Maandag (2 Desember) ge├»nstalleer.

Lees meer in ons 4 Desember 2019 weergawe.