Landdros Pretorius tree af

Posted in News

Stellalander-Vryburg – Landdros Johan Pretorius wat vir sowat 25 jaar deel van die landdroshof hier is, lê na 46 jaar en elf maande sy tuig in die regte neer.

Lees meer in ons 4 Desember 2019 weergawe.